Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie (Engels: South African Football Association of SAFA) is Suid-Afrika se nasionale assosiasie wat sokker in die land organiseer. Die organisasie is in 1991 gestig en is in 1992 by FIFA en CAF geaffilieer.

Personeel[wysig | wysig bron]

  • Voorsitter: Kirsten Nematandani
  • Onder-President: Mwelo Nonkonyana[1]

Geaffilieerde lede[wysig | wysig bron]

Nasionale spanne[wysig | wysig bron]

Ligas[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]