Swael
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
| Swael | ||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
||||||||||
| Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
|
||||||||||
| Spesies | ||||||||||
|
|
- Vir die chemiese element, sien swawel.
In Afrikaans sluit die groep voëls wat bekend staan as swaels 'n aantal voëlsoorte in, onder andere Swallows (engels), Martins (engels) en Swifts (engels).
Inhoud |
[wysig] Spesies
[wysig] Swaels wat in Suid-Afrika voorkom
- Afrikaanse oewerswael
- Angolaswael
- Blouswael
- Draadstertswael
- Europese swael
- Europese oewerswael
- Familieswael
- Gebande oewerswael
- Gestreepte kransswael
- Grootstreepswael
- Gryskruisswael
- Huisswael
- Kleinstreepswael
- Kransswael
- Moskeeswael
- Palmwindswael
- Pêrelborsswael
- Rooiborsswael
- Rooinekswael
- Swart Saagvlerkswael
- Tropiese saagvlerkswael
- Witkeelswael
- Witkopsaagvlerkswael
[wysig] Galery
[wysig] Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
