The Oval (Londen)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die krieketveld in Londen. Vir ander gebruike, sien The Oval (dubbelsinnigheidsbladsy).
The Oval
Kia Oval
OCS Stand (Surrey v Yorkshire in foreground).JPG
Ligging Kennington, Londen, Engeland
Koördinate 51°29′1.4″N 0°6′54″W
Gebou 1845
Eienaar Hertogdom Cornwallis
Operateur Surrey County Cricket Club
Oppervlak Gras
Voormalige name Kennington Oval
Pavilion End en Vauxhall End
Tuisveld van
Surrey County Cricket Club
Kapasiteit
23,500

The Oval, ook genoem die "Kia Oval" weens borgskapredes, is 'n bekende internasionale krieketstadion in Kennington, in Londen,Engeland. Dit het ook voorheen die "Kennington Oval" geheet.

"The Oval" is die tuisveld van die Surrey County Cricket Club. "The Oval" was die eerste veld in Engeland en die tweede ter wêreld (ná die Melbourne Cricket Ground in Australië) om toetskrieket aan te bied.

Internasionale inligting

  • Eerste Toets
6 September 1880: Engeland t Australië
  • Laaste Toets
23 Julie 2012: Engeland t Suid-Afrika
7 September 1973: Engeland t Wes-Indies

Fotogalery[wysig]