Tier kardinaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tier kardinaal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Actinopteri
Infraklas: Neopterygii
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Familie: Apogonidae
Subfamilie: Pseudaminae
Genus: Cheilodipterus
(Lacépède, 1801)[1][2]
Spesie: C. macrodon
Binomiale naam
Cheilodipterus macrodon
(Lacépède, 1802)[3]
Sinonieme

Die Tier kardinaal (Cheilodipterus macrodon) is 'n vis wat voorkom in die Indo-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Tiger cardinal.

Voorkoms[wysig]

Die volwasse vis het 7-10 donker strepe oor die sye en die rante van die stertvin is ook donker. Daar is ook twee dorsale vinne teenwoordig. Die vis het groot tande. Die onvolwasse vissies het 2-6 strepe en 'n donker kol op die stertvin se basis. Soos die onvolwassenes groei word die kol groter totdat dit 'n band om die stertbasis vorm. Die vis word tot 25 25 lank.

Habitat[wysig]

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 3 – 30 m diep is. Die name macrodon beteken groot tande.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Lacépède B. G. E., 1801. Histoire naturelle des poissons. Hist. Nat. Poiss. v. 3. i-lxvi + 1-558.
  2. uBio (en)
  3. Lacépède, B. G. E., 1802. Histoire naturelle des poissons. Historie naturelle des poissons. v. 4: i-xliv + 1-728, Pl. 1-16.
  4. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel[wysig]