Tilburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tilburg
Paleis-Raadhuis van Tilburg
Paleis-Raadhuis van Tilburg
Vlag van Tilburg
Vlag
Wapen van Tilburg
Wapen
Ligging van Tilburg-munisipaliteit in Noord-Brabant
Ligging van Tilburg-munisipaliteit in Noord-Brabant
Koördinate: 51°33′00″N 5°05′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie North Brabant-Flag.svg Noord-Brabant
Regering
 - Burgemeester Peter Noordanus (PvdA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 88,79 km²  (34,3 vk m)
 - Land 87,01 km² (33,6 vk m)
 - Water 1,78 km² (0,7 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 207 510
 - Digtheid 2 337,1/km² (6 053,1/myl2)
Poskode 5000-5049
Skakelkode(s) 013
Webwerf: www.tilburg.nl

Tilburg is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë tussen Breda en Eindhoven. Die munisipale gebied het sowat 208 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 89 km². Tilburg het 'n universiteit, die Katolieke Universiteit Brabant en 'n professionele sokkerspan, Willem II, wat in die Koning Willem II-stadion speel.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Tilburg (kategorie)