Eindhoven

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Eindhoven
Die sentrum van Eindhoven
Die sentrum van Eindhoven
Vlag van Eindhoven
Vlag
Wapen van Eindhoven
Wapen
Ligging van Eindhoven-munisipaliteit in Noord-Brabant
Ligging van Eindhoven-munisipaliteit in Noord-Brabant
Koördinate: 51°26′00″N 5°28′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie North Brabant-Flag.svg Noord-Brabant
Regering
 - Burgemeester Rob van Gijzel (PvdA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 88,84 km²  (34,3 vk m)
 - Land 87,70 km² (33,9 vk m)
 - Water 1,14 km² (0,4 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 217 120
 - Digtheid 2 476/km² (6 412,8/myl2)
Poskode 5600 - 5658
Skakelkode(s) 040
Webwerf: www.eindhoven.nl

Eindhoven is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 217 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 89 km². Eindhoven is die grootste stad in hierdie provinsie en die vyfde grootste stad van Nederland.

Geskiedenis[wysig]

Eindhoven het in 1232 al stadsregte gekry. Die stad het veral begin groei toe Philips (gloeilampe) daar gevestig is. Ná die Tweede Wêreldoorlog het die motorfabriek DAF ook begin groei en dit het ook die groei van Eindhoven beïnvloed.

Kultuur[wysig]

Eindhoven het twee groot teaters: Muziekcentrum Frits Philips en Parktheater. Die bekendste museum in die stad is die Van Abbe Museum (moderne kuns).

Sport[wysig]

Eindhoven is die tuiste van die sokkerspanne PSV Eindhoven en FC Eindhoven en die hokkiespan Oranje Zwart.

Universiteite[wysig]

In Eindhoven is daar twee instansies in die hoëronderwys-stelsel: Technische Universiteit Eindhoven en Fontys Hogeschool. (Die Nederlandse 'hogeschool' is wel 'n tersiêre opleidingsentrum en kan nie vergelyk word met die Suid-Afrikaanse 'hoërskool' nie.)

Geboortes[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Eindhoven (kategorie)