Visakhapatnam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Visakhapatnam
విశాఖపట్నం
Vizag-arealview.jpg
Ligging van Visakhapatnam op 'n kaart (Indië)
Visakhapatnam
Visakhapatnam
Ligging in Indië
Koördinate: 17°41′18.16″N 83°13′07.53″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Andhra Pradesj
Distrik Visakhapatnam
Regering
 - Munisipale Kommissaris M. V. Satyanarayana (IAS)
Oppervlak
 - Stad 544 km²  (210 vk m)
Hoogte m (16 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 730 320
 - Digtheid 3 240/km² (8 400/vk m)
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 530 0XX 531 1XX
Skakelkode(s) 91-891-XXX XXXX
Webwerf: vizagcityonline.com

Visakhapatnam (Telugu: విశాఖపట్నం) is die tweede grootste stad in die Indiese deelstaat Andhra PradesjHyderabad en die derde grootste stad aan die oostelike kus ná Chennai en Kalkutta met 'n bevolking van 1 730 320 in 2011. Dit is aan die kus van die Golf van Bengale geleë en is 'n belangrike basis van die Indiese mariene.