Visayas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Visayas
Ligging van die Visayas in die Filippyne
Ligging van die Visayas in die Filippyne
Geografie
Ligging
Koördinate 11°00′N 123°30′O
Argipel Filippyne
Hoofeilande Bohol, Cebu, Leyte, Masbate, Negros, Panay en Samar, Camotes, Mactan
Oppervlak 61 077 vk km
Hoogste punt Kanlaon 2 435 m
Administrasie
Vlag van Filippyne Filippyne
Streke Sentraal-Visayas, Oos-Visayas en Wes-Visayas
Hoofstad Cebu Stad
Grootste stad Cebu Stad (866 171)
Demografie
Bevolking 11 203 760
Bevolkingsgroepe Visayans (Aklanon, Boholano/Bol-anon, Caluyanon, Capiznon, Cebuano, Eskaya, Hiligaynon, Karay-a, Masbateño, Porohanon, Romblomanon, Waray), Ati en ander etniese groepe
Kaart wat die Visayas-eilande vertoon: ██ Sentraal-Visayas ██ Oos-Visayas ██ Wes-Visayas Die hoofeilande, vanaf die weste tot die ooste, is Panay, Negros, Cebu, Bohol, Leyte en Samar.
Ligging van die Wes-Visayas in die Filippyne.
Ligging van die Sentraal-Visayas in die Filippyne.
Ligging van die Oos-Visayas in die Filippyne.

Die Visayas (Cebuano en Wáray-Wáray: Kabisay-an, Tagalog: Kabisayaan, Spaans: Bisayas) is saam met Luzon en Mindanao een van drie eilandgroepe van die Filippyne. Die eilandgroep het 'n bevolking van sowat 11 203 760 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 61 077 km². Die hoofstad, Cebu Stad, het 'n bevolking van 866 171 in 2010 gehad.

Streke en provinsies[wysig]

Die Visayas is polities drie streke verdeel, wat uit 16 provinsies bestaan.

Wes-Visayas (Streek VI)[wysig]

Die Wes-Visayas bestaan grotendeels uit die eiland Panay en die westelike deel van Negros.

Die provinsies van die streek is:

Sentraal-Visayas (Streek VII)[wysig]

Die Sentraal-Visayas omvat die hoofeilande Cebu en Bohol asook die oostelike deel van Negros.

Die provinsies van die streek is:

Oos-Visayas (Streek VIII)[wysig]

Die Oos-Visayas bestaan veral uit die eilande Leyte en Samar.

Die provinsies van die streek is:

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Duitse Wikipedia vertaal.