Luzon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Luzon
Ligging van Luzon in die Filippyne
Ligging van Luzon in die Filippyne
Geografie
Ligging
Koördinate 16°05′N 121°0′O
Argipel Filippyne
Totale eilande 7 107
Hoofeilande Luzon en Mindanao
Oppervlak 104 688 vk km
Hoogste punt Pulag 2 922 m
Administrasie
Vlag van Filippyne Filippyne
Provinsies Nasionale Hoofstad-streek, Bicol, Cagayan Valley, CALABARZON, Sentraal-Luzon, Cordillera, Ilocos
Hoofstad Manila
Grootste stad Quezon Stad (2 679 450)
Demografie
Bevolking 46 228 000
Die wêreld se 17de grootste eiland en die grootste eiland van die Filippyne
Satellietbeeld van Luzon.

Luzon (Spaans: Luzón) is die grootste en mees noordelike eiland van die Filippyne. Die eiland het 'n bevolking van sowat 46 228 000 in 2007 en die hoofstad (ook die hoofstad van die Filippyne), Manila, het 'n bevolking van 1 660 714 in 2007 gehad. Die ou Spaanse naam van die eiland was Nueva Castilla.