Tagalog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tagalog
Wikang Tagalog
Gepraat in: Vlag van Filippyne Filippyne 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 24 000 000[1]
Taalfamilie:
 Austronesies
  Maleis-Polinesies
   Wes-Maleis-Polinesies
    Sentraal-Filippyns
     Tagalog 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Filippyne Filippyne de facto, as Filipino de jure
Gereguleer deur: Kommissie van die Filipino-taal
Taalkodes
ISO 639-1: tl
ISO 639-2: tgl
ISO 639-3: tgl 
Verspreiding van Tagalog in die Filippyne

Tagalog (Wikang Tagalog) is die belangrikste taal van die Filippyne en is saam met Engels de facto die amptelike taal van die Filippyne, de jure as Filipino. Die taal word veral op die hoofeiland Luzon rondom die hoofstad Manila in die Sentraal-Filippyne gepraat.

Taalkundiges klassifiseer Tagalog as 'n Wes-Maleis-Polinesiese taal wat nou verwant aan Cebuano is. Dit is ietwat minder verwant aan Indonesies en Maleis en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Malagasy in Madagaskar.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Tagalog