Cebuano

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cebuano
Bisaya, Sinugbuanon
Gepraat in: Vlag van Filippyne Filippyne 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 16 000 000[1]
Taalfamilie:
 Austronesies
  Maleis-Polinesies
   Wes-Maleis-Polinesies
    Sentraal-Filippyns
     Visayas
      Cebuano 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:
Gereguleer deur: Visayan Akademie van Kuns en Letterkunde
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: ceb
ISO 639-3: ceb 
Verspreiding van Cebuano in die Filippyne

Cebuano (Bisaya, Sinugbuanon) is die tweede belangrikste taal van die Filippyne ná die de facto amptelike taal Tagalog. Die taal word veral in die suide van die Filippyne gepraat. Die naam is afgelei van die eiland Cebu.

Taalkundiges klassifiseer Cebuano as 'n Wes-Maleis-Polinesiese taal wat nou verwant aan Tagalog is. Dit is ietwat minder verwant aan Indonesies en Maleis en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Malagasy in Madagaskar.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Cebuano