Visrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hierdie artikel handel oor die rivier in die suide van Namibië. Vir die rivier in die Oos-Kaap, sien asb. Groot-Visrivier.

Visrivier - Fish River - Fischfluss
Die Visrivier.
Die Visrivier.
Oorsprong Naukluftberge, Namibië
Monding Mariental,
Oranjerivier
Gebied waardeur dit vloei Namibië
Lengte 650 km (404 myl)
Oorsprong hoogte 1 400 m (4 582 voet)
Monding-hoogte 55 m (180 voet)
Gemiddelde afloop 50 m/s³ (1 766 ft³/s)

Die Visrivier (Engels: Fish River, Duits: Fischfluss) is met 650 km die langste rivier van Namibië. Die oorsprong van die rivier lê in die ooste van die Naukluftberge. Die Visrivier vloei deur die Visrivier-canyon, die grootste Canyon van Afrika. Later vloei die rivier in die Oranjerivier.

Die rivier wat periodies droog is, vloei deur die stede Mariental, Gibeon en Seeheim.

Koördinate: 28°08′S 17°11′O