Wahoo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wahoo
Illustrasie van 'n Wahoo
deur Robbie Cada van FishBase
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Scombridae
Tribus: Scomberomorini
Genus: Acanthocybium
Gill, 1862
Spesie: A. solandri
Binomiale naam
Acanthocybium solandri
(Cuvier, 1832)[1]

Die Wahoo (Acanthocybium solandri) is 'n vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. In Engels staan die vis ook bekend as die Wahoo.

Voorkoms[wysig]

Die vis het 'n lang, lenige lyf en is blinkblou tot pers aan die bokant, silwerwit onder en het donder vertikale strepe oor die lyf. Dit kan tot 2.1 m lank word en weeg dan 36 kg.

Habitat[wysig]

Die vis kom voor in oopwater naby riwwe. Die vis jag alleen en soms in los groepe. Hulle vreet vis. Dit is 'n baie vinnige vis en kan tot 75 km/h haal. Dit is 'n gewilde hengelvis en die IGFA rekord is 72 kg.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Cuvier G. & Valenciennes A. (Januarie) 1832. Histoire naturelle des poissons. Tome huitième. Livre neuvième. Des Scombéroïdes. Historie naturelle des poissons. v. 8: i-xix + 5 pp. + 1-509, Pls. 209-245. [Cuvier outeur van pp. 1-470; Valenciennes 471-509. Datum 1831 op titelblad. i-xv + 1-375 in die Straatsburg-uitgawe.]

Eksterne skakel[wysig]