Waterbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Waterbessie
S.A. nasionale nommer: 555 [1]
Waterbessie (Syzygium cordatum)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Syzygium
Spesie: S. cordatum
Binomiale naam
Syzygium cordatum
(Hochst.)

Die Waterbessie (Syzygium cordatum) is 'n middelgroot boom wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom en veral in KwaZulu-Natal. Dit kom ook voor in Mpumalanga, Limpopo en Zimbabwe.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Waterbessie (kategorie)

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 182. ISBN 978-1-77007-759-1.