Watertrapper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Watertrapper
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Heliornithidae
Genus: Podica
Lesson, 1831
Spesie: P. senegalensis
Binomiale naam
Podica senegalensis
(Vieillot, 1817)
Mannetjie in Mburo-meer in Uganda.

Die Watertrapper (Podica senegalensis) is 'n water standvoël wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Zimbabwe en suidwes Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as African finfoot.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Watertrapper (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Podica senegalensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.