Witysterhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witysterhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Rutaceae
Genus: Vepris
Spesie: V. lanceolata
Binomiale naam
Vepris lanceolata
(Lam.) G.Don

Die Witysterhout (Vepris lanceolata) - voorheen Vepris undulata - is 'n boom wat naby die kus voorkom. In droë gebiede of in sandgrond naby die kus is die boom klein maar word groot in immergroen woude; tot 20 m hoog.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Witysterhout (kategorie)

Bron[wysig]