Wladimir Majakofski

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wladimir Majakofski
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Wladimir Majakofski in 1929

Geboortenaam Wladimir Wladimirowitsj Majakofski
Gebore 19 Julie 1893
Bagdadi, goewernement Kutaissi, Russiese Ryk (tans Georgië)
Oorlede 14 April 1930 (op 36)
Moskou, Sowjetunie
Nasionaliteit Vlag van Rusland Rusland (1893–1917)
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie (1922–1930)
Beroep Digter, dramaturg, kunstenaar en akteur

Wladimir Wladimirowitsj Majakofski (Russies: Владимир Владимирович Маяковский, wetenskaplike transliterasie Vladimir Vladimirovič Majakovskij; * 19 Julie 1893 in Bagdadi, goewernement Kutaissi, Russiese Ryk, tans Georgië; † 14 April 1930 in Moskou) was 'n Sowjet-Russiese digter en die leidende verteenwoordiger van die Futurisme in Rusland.