Xai-Xai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Xai-Xai
(vroeër João Belo)
Ligging van Xai-Xai op 'n kaart (Mosambiek)
Xai-Xai
Xai-Xai
Koördinate: 25°3′S 33°39′O Koördinate: 25°3′S 33°39′O
Land Vlag van Mosambiek Mosambiek
Provinsie Gaza
Hoogte 10 m (33 vt)
Bevolking (2007)
 - Stad 116 343
Tydsone SAT (UTC+2)

Xai-Xai (uitgespreek /ˈʃaj ˈʃaj/ voorheen bekend as João Belo) is 'n stad in die Gaza-provinsie, in suidelike Mosambiek. Die stad lê sowat 200 km van Maputo af.