Wyoming

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deelstaat van Wyoming
Vlag van Wyoming Staatseël van Wyoming
Vlag van Wyoming Seël
Bynaam(e): Equality State, Cowboy State
Kaart van die Verenigde State met Wyoming uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Cheyenne
Grootste stad Cheyenne
Area  10de in die V.S.
 - Totaal 253 348 km2
 - Wydte 450 km
 - Lengte 580 km
 - Water 1 851 km2
 - % water 0,7 %
 - Breedtegraad 41°N tot 45°N
 - Lengtegraad 104°3'W tot 111°3'W
Bevolking  50ste in die V.S.
 - Totaal 563 626
 - Digtheid 2,2/km2
49ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Gannettpiek
4 210 m
 - Gemiddeld 2 044 m
 - Laagste punt Belle Fourche-rivier by die Suid-Dakota-grens
945 m
Toetrede tot die Unie  10 Julie 1890 (44ste)
Goewerneur Matt Mead (R)
Luitenant-Goewerneur Max Maxfield (R)
Wetgewer Wyoming Wetgewer
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Mike Enzi (R)
John Barrasso (R)
Afkortings WY US-WY
Webblad wyoming.gov

Wyoming (Engels: State of Wyoming) is 'n deelstaat in die weste van die Verenigde State van Amerika met 'n oppervlakte van 253 348 km² en 'n bevolking van 563 626 (2010). Die hoofstad en grootste stad is Cheyenne.

Wyoming word in die noorde deur Montana, in die ooste deur Suid-Dakota en Nebraska, in die suide deur Colorado en Utah, en in die weste deur Montana, Idaho, en Utah begrens. Dit lê tussen die Rotsgebergte en die Groot Vlaktes (wat 'n gebied van grasvlaktes is). Die Yellow Stone Nasionale Park is in die noordooste van Wyoming geleë. Wyoming is die 44ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is.

Wyoming se byname is Equality State en Cowboy State. Die naam Wyoming kom van die Munsee-woord xwé:wamənk, wat 'aan die groot rivier se plat kant' beteken.

Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake