Zamani

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Zamani
Ligging van Zamani op 'n kaart (Vrystaat)
Zamani
Zamani
Koördinate: 27°40′9″S 29°33′27″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Thabo Mofutsanyana
Plaaslike Munisipaliteit Phumelela
Bevolking (2001)
 - Stad 5 008
Tydsone SAST (UTC+2)

Zamani is 'n nedersetting in die oostelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Zamani waar die dorp Memel se swartes gewoon het. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 5 008 gehad[1].

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]