Zeidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Zeidae
Zenopsis nebulosa
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Zeiformes
Familie: Zeidae
Genera

Zenopsis
Zeus
Sien teks vir spesies.

Zeidae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Zeiformes. Daar is sewe genera met 14 spesies wat hoort tot dié familie. Vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie is ovaalvormig, die skubbe is klein en in sommige gevalle afwesig en die mond groot. Hulle kom ook op of naby die seebodem en die grootte wissel van 22 – 90 cm. Hulle eet ander vissies, skaaldiere en slakke. Die familie is alleenlopers en vergader net saam tydens die paar seisoen.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Zenopsis

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]