Gaan na inhoud

École polytechnique

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
École polytechnique

École polytechnique (polytechnique, l'X) (politegniese universiteit) is een van die mees gesogte Franse hoëronderwysinstellings (grande école).[1]

Dit is 'n Franse instelling vir hoër onderwys en navorsing by die Palaiseau, suid van Parys.

Die skool is in 1794 deur die wiskundige Gaspard Monge gestig.[2]

Bekende onderwysers

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]