Świętochłowice

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Świętochłowice
Swietochlowice.JPG

Kaart Wapen
POL Świętochłowice map 2.svg
POL Świętochłowice COA.svg
Vlag
POL Świętochłowice flag.svg
 Land Vlag van Pole Pole
 Woiwodskap POL województwo śląskie flag.svg Silesië
 Koördinate 50°19′N 18°55′O / 50.317°N 18.917°O / 50.317; 18.917
 Stigting 14de eeu
 Stadstatus 1947
 Oppervlakte:  
 - Totaal 13,31 vk km
 Hoogte bo seevlak 281 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 53 798
 - Bevolkingsdigtheid 4 041,9/vk km
 Tydsone MET (UTC +1)
 - Somertyd MEST (UTC +2)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentaal-gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -
 - Gem. temp. Januarie/Julie -
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae - mm
 Burgemeester Dawid Kostempski
 Amptelike Webwerf swietochlowice.pl

Świętochłowice (uitspraak: Ltspkr.png [ˌɕvjɔ̃tɔxwɔˈviʦɛ], Duits: Schwientochlowitz) is 'n dorp in die suide van Pole met 53 798 inwoners (2011). Świętochłowice is geleë in die woiwodskap Silesië (sedert 1999), voorheen in Katowice (1975-1998).

Zgoda, 'n satellietkamp van die Duitse konsentrasiekamp Auschwitz, is in 1943 in Świętochłowice opgerig. In Januarie 1945 is die kamp heropen en daarna steeds deur Kommunistiese Pole gebruik. Die kamp, waarin bykans 2 500 gevangenes in 1945 dood is, is in November van dié jaar gesluit.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]