in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1. FC Bocholt
Volledige naam
1. Fussball-Club Bocholt 1900 e.V.
Stigtingsdatum
1900
Tuisveld
Am Hünting Bocholt
Kapasiteit
18 000
Kompetisie
Oberliga Noord-Ryn
1. FC Bocholt is 'n Duitse sokkerklub uit Bocholt in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale .
Die klub is in 1900 gestig as Bocholter Fußballclub 1900 . In 1937 het die klub met Ballspielverein 1909 Bocholt saamgesmelt en die naam Ballspielverein 1900 Bocholt aangeneem. Die huidige naam is in 1946 aangeneem.
Die klub se grootste sukses is in die 1983/84-seisoen behaal toe Bocholt die kwarteindrondte van die DFB-Pokal gehaal het, waar daar met 1-2 teen FC Beiere München verloor is.
1974-75 (III) Amateurliga Neder-Ryn 4de
1975-76 (III) Amateurliga Neder-Ryn 1ste
1976-77 (III) Amateurliga Neder-Ryn 2de
1977-78 (II) 2. Bundesliga Noord 18de
1978-79 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 2de
1979-80 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 1ste
1980-81 (II) 2. Bundesliga Noord 12de
1981-82 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 3de
1982-83 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 2de
1983-84 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 1ste
1984-85 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
1985-86 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 3de
1986-87 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 13de
1987-88 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 9de
1988-89 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
1989-90 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 3de
1990-91 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 10de
1991-92 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 8ste
1992-93 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 2de
1993-94 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
1994-95 (III) Regionalliga Wes/SW 13de
1995-96 (III) Regionalliga Wes/SW 12de
1996-97 (III) Regionalliga Wes/SW 17de
1997-98 (IV) Oberliga Noord-Ryn 11de
1998-99 (IV) Oberliga Noord-Ryn 12de
1999-00 (IV) Oberliga Noord-Ryn 10de
2000-01 (IV) Oberliga Noord-Ryn 10de
2001-02 (IV) Oberliga Noord-Ryn 5de
2002-03 (IV) Oberliga Noord-Ryn 7de
2003-04 (IV) Oberliga Noord-Ryn 10de
2004-05 (IV) Oberliga Noord-Ryn 11de
2005-06 (IV) Oberliga Noord-Ryn 5de
2006-07 (IV) Oberliga Noord-Ryn