116

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
116
| 1ste eeu | 2de eeu | 3de eeu |

◄ ◄ | | 111 | 112 | 113 | 114 | 115 | ◄ 116 ► | 117 | 118 | 119 | 120 | 121 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Calendar-nl.png Kalenders  
Trajan RIC 325 - 650918.jpg
Munt van Trajanus uit 116
Gregoriaanse kalender 116
CXVI
Ab urbe condita 869
Sjinese kalender 2812 – 2813

壬卯 – 癸辰

Ethiopiese kalender 108 –109
Hebreeuse kalender 3876 – 3877
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 171 – 172
- Shaka Samvat 38 – 39
- Kali Yuga 3217 – 3218


Die jaar 116 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 16de jaar van die 2de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Keiser Trajanus onttroon Osroes I en stel sy seun Parthamaspates in sy plek aan.
  • Trajanus trek van Antiogië na Mesopotamië om die Parthiese Ryk aan te val. Van die gebied naby die ruïnes van Nineveh word die provinsie Assyria gemaak. [1]
  • Trajanus verower Seleucia en Babilon. Die Parthiese hoofstad Ctesiphon val uiteindelik ook, maar Chosroes ontkom. [1]
  • Trajanus seil met 50 skepe die Tigris af na die Golf. Hom bereik berigte dat in Edessa, Nisibis en Seleucia opstande uitgebreek het. Lusius Quietus onderdruk dit. [1]

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 The Roman Empire, B.C.29-A.D.476, Deel 476 The story of the nations, Henry Stuart Jones, G.P. Putnam's Sons, 1908