1288
Voorkoms
1288 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1283 | 1284 | 1285 | 1286 | 1287 | ◄ 1288 ► | 1289 | 1290 | 1291 | 1292 | 1293 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1288 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1288 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 88ste jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die katedraal Notre-Dame d'Amiens (Picardie, Frankryk) word voltooi.
- 15 Februarie – Pous Nicolaas IV volg Pous Honorius IV op.
- 5 Junie – Slag van Worringen naby Keulen (Duitsland) – die oorwinning van die burgery maak 'n einde aan die politieke leiersrol van die aartsbiskoppe.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Iwan I van Moskou, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1340)