1532
Voorkoms
1532 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1527 | 1528 | 1529 | 1530 | 1531 | ◄ 1532 ► | 1533 | 1534 | 1535 | 1536 | 1537 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1532 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1532 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 4 Augustus – Bretagne word deel van Frankryk
- Sweedse ontevredenheid oor die Deense gesentraliseerde bestuur lei tot die verbrokkeling van die Kalmarunie.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Orlando di Lasso, een van die beduidendste komponiste van die Hoog-Renaissance († 1594)
- Onbekend – Toelsidas, 'n groot Awadhi volgeling, filosoof, komponis en outeur († 1623)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Bernardino Luini, Noord-Italiaanse skilder (* 1480/1482)