Gaan na inhoud

180 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
180 v.C.
| 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. |

| 185 v.C. | 184 v.C. | 183 v.C. | 182 v.C. | 181 v.C. | ◄ 180 v.C. ► | 179 v.C. | 178 v.C. | 177 v.C. | 176 v.C. | 175 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Ptolemeüs V Epiphanes
Astronomiese kalender -179
Ab urbe condita 574
Chinese kalender 2517 – 2518

丁申 – 戊酉

Hebreeuse kalender 3581 – 3582
Hindoekalenders

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • Ptolemeüs VI Philometer, wat nog 'n kind van ongeveer 6 jaar is, volg met sy moeder Kleopatra I sy vader as regent op.[1]
  • Die Senaat laat opnuut 3 000 aanhou op vermoede van sameswering om mense te wil vergiftig.[2]
  • Vanweë die onlangse epidemie en die massa-arrestasie is dit moeilik om voldoende soldate te vind om 'n opstand op Sardinië te onderdruk.[2]

Sterftes

[wysig | wysig bron]
  • Sept/Okt -- Ptolemeüs V Epiphanes (*210)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Historical Dictionary of Ancient Egypt Deel 22 van Historical Dictionaries of Ancient Civilizations and Historical Eras Morris L. Bierbrier, Scarecrow Press, 2008, ISBN 0-8108-6250-6, ISBN 978-0-8108-6250-0
  2. 2,0 2,1 Potter, David. (2019). "9. The Home Front". The Origin of Empire: Rome from the Republic to Hadrian,. Cambridge, MA London, England: Harvard University Press. pp. 101–115. doi:10.4159/9780674240223-012.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)