In Rome word aan die voet van die Janiculum twee met lood afgeslote steenkiste ontdek wat boeke in Latyn en Grieks bevat en wat toegeskryf word aan die Romeinse koning Numa. Uit sy tyd is egter geen Griekse boeke bekend nie en die gevonde boeke lyk sterk Pitagoreïes van inhoud. Die Senaat besluit om die geskrifte publiek te verbrand.[3]
↑Rogers, Kenneth H. (1995). ""RHETO-ROMANCE STUDIES."". The Year’s Work in Modern Language Studies. 57: 589–92.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
↑Tod, Marcus N (1932). ""Greek Inscriptions."". Greece & Rome. 2 (4): 47–51.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
↑Prowse, K. R (1964). ""Numa and the Pythagoreans: A Curious Incident."". Greece & Rome. 11 (1): 36–42.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
↑ 4,04,1Potter, David. (2019). "9. The Home Front". The Origin of Empire: Rome from the Republic to Hadrian,. Cambridge, MA London, England: Harvard University Press. pp. 101–115. doi:10.4159/9780674240223-012.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)