21 v.C.
Voorkoms
21 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 26 v.C. | 25 v.C. | 24 v.C. | 23 v.C. | 22 v.C. | ◄ 21 v.C. ► | 20 v.C. | 19 v.C. | 18 v.C. | 17 v.C. | 16 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||||
Meroë in Koesj | ||||||||||||
|
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Marcus Lollius word die enigste konsul, verkiesings vir die ander konsulaat resulteer in geweld. [1]
- Octavianus ontbied die kandidate na Sisilië waar hy verblyf [1]
- Quintus Lepidus word tot konsul gekies[1]
- Agrippa trou in Rome met Octavianus se dogter Julia[1]
- Octavianus vertrek na Griekeland. Hy beloon Sparta vir hulle ondersteuning[1]
- Die Romeinse-Koesjietiese oorlog eindig met 'n oorwinning vir die Koesj van kandake Ameniras. [2]
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Naevius Sutorius Macro; Romeinse politikus.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Richard Alston Aspects of Roman History 31BC - AD 117, 2014, ISBN 978-0-415-61120-6
- ↑ Dictionary of African Biography, Volume 2 Professor Henry Louis Gates, Jr., Professor Emmanuel Akyeampong, Mr. Steven J. Niven, OUP USA, 2012, ISBN 0195382072, ISBN 9780195382075