Octavianus bevry party vroue (waaronder Octavia en Livia) van die tutela. Hulle vermag daardeur om oor hul eie besittings te beslis. Dit is moontlik 'n teregwysing aan Marcus Antonius wat sy wetlike vrou verwaarloos.[1]
Octavianus val die Segesticani in Illyricum aan.[2]
In die oostelike Punjab volg Apollophanes sy voorganger Zoilos II op.[3]