Marcus Antonius trek op teen Partië, maar dit lei tot 'n ramp.[2]
Mei – Marcus Antonius se leër verlaat Syria en dring diep in Partiese gebied deur. Die hoofstad Phraaspa word beleër[3]
Oktober – Die beleg van Phraaspa is nie suksesvol nie en Marcus Antonius keer na Romeinse gebied terug. Hy word deur sy Armeense en Mediese bondgenote verraai [3]
Slag van Naulochus: Sextus Pompeius word verslaan [4]
↑ 3,03,1The Reign of Cleopatra, Greenwood guides to historic events of the ancient world, Stanley Mayer Burstein, University of Oklahoma Press, 2007, ISBN 0-8061-3871-8, ISBN 978-0-8061-3871-8
↑Dictionary of African Biography, Volume 2, Professor Henry Louis Gates, Jr., Professor Emmanuel Akyeampong, Mr. Steven J. Niven, OUP USA, 2012, ISBN 0-19-538207-2, ISBN 978-0-19-538207-5