Herodes gaan na Rodos om sy trou aan die nuwe maghebber Octavianus te betuig. Hy was eintlik Marcus Antonius se bondgenoot, maar hy word deur Octavianus as koning van Palestina bevestig.[1]
1 Augustus Octavianus verower Alexandrië. Cleopatra en Antonius pleeg spoedig selfmoord.[2]
Herodes verkry die stad Samaria van Octavianus.[2]
Alexander Helios word in Alexandrië aangehou en saam met Cleopatra Selene en Ptolemus Philadelphus Rome toe gestuur. Hulle word deur Octavia opgeneem.[3]
↑Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book Michael Nylan, University of Washington Press, 2015, ISBN 0-295-80641-9, ISBN 978-0-295-80641-9