6

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
6
| 1ste eeu v.C. | 1ste eeu | 2de eeu |

◄ ◄ | | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ◄ 6 ► | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Calendar-nl.png Kalenders  
Germania Enobarbo e Tiberio.jpg
Veldtogte van Tiberius in Germanië[1]
Gregoriaanse kalender 6
VI
Ab urbe condita 759
Sjinese kalender 2702 – 2703

壬丑 – 癸寅

Hebreeuse kalender 3766 – 3767
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 61 – 62
- Kali Yuga 3107 – 3108


Die jaar 6 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 6de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Judea en Samaria word onder direkte Romeinse bestuur geplaas.
  • Tiberius maak planne om die Marcomanni van koning Marbod te onderwerp in die huidige Boheme. Dit sou die verowering van Germania beteken.[2]
  • Tiberius word teruggeroep omdat in Dalmatia en Pannonia die Illyriese opstand uitbreek.[2]

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Die kuslyn van die huidige Nederland is anagronisties
  2. 2,0 2,1 Palaeohistoria 51/52 (2009/2010), Paj Attema, E Bolhuis, Jn Lanting, Nd Maring-van Der Pers, W. Prummel, Barkhuis, 2010, ISBN 9077922733, ISBN 9789077922736