Gaan na inhoud

Walter Schellenberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 12:49, 24 Mei 2020 (Defaultsort)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Walter Friedrich Schellenberg (16 Januarie 1910 - 31 Maart 1952) was 'n Duitse SS-funksionaris gedurende die Nazi-era. Hy het deur die geledere van die SS opgegaan en een van die hooggeplaaste lede in die Sicherheitsdienst (SD) geword en uiteindelik die pos as hoof van buitelandse intelligensie vir Nazi-Duitsland aanvaar na die afskaffing van die Abwehr in 1944.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]