Gaan na inhoud

Peer, België

Koördinate: 51°08′00″N 5°27′00″O / 51.13333°N 5.45000°O / 51.13333; 5.45000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 21:55, 8 Julie 2020 (Robot wysig: Koördinaatwys --> Koördinate)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Peer
Munisipaliteit
Peer se sentrum
Peer se sentrum
Vlag van Peer
Vlag
Wapen van Peer
Wapen
Ligging van Peer in die provinsie Limburg
Ligging van Peer in die provinsie Limburg
Koördinate: 51°08′00″N 5°27′00″O / 51.13333°N 5.45000°O / 51.13333; 5.45000
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
 • BurgemeesterTheo Kelchtermans (CD&V)
Oppervlak
 • Totaal86,96 km2 (33,58 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal16 168
 • Digtheid186/km2 (480/vk. myl)
Poskode
3990
Skakelkodes011
Webwerfwww.peer.be

Peer is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noorde van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 16 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 87 km².

In die dorp Kleine Brogel lê 'n lugmagbasis van NAVO. Op 20 Augustus 2009 is 'n temperatuur van 38,2 °C hier aangeteken. Dit is op een na die hoogste temperatuur wat nog in België aangeteken is.

Plekke

[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Peer:
Erpekom, Grote-Brogel, Kleine-Brogel, Linde, Peer (stad), Wauberg en Wijchmaal.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Munisipaliteite in Belgies Limburg

Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Nieuwerkerken | Oudsbergen | Peer | Pelt | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal