Gaan na inhoud

Ham (België)

Koördinate: 51°06′00″N 5°09′00″O / 51.10000°N 5.15000°O / 51.10000; 5.15000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ham
Munisipaliteit
Onze-Lieve-Vrouw Geboortekerk in Oostham
Onze-Lieve-Vrouw Geboortekerk in Oostham
Vlag van Ham
Vlag
Wapen van Ham
Wapen
Ligging van Ham in die provinsie Limburg
Ligging van Ham in die provinsie Limburg
Koördinate: 51°06′00″N 5°09′00″O / 51.10000°N 5.15000°O / 51.10000; 5.15000
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
 • BurgemeesterDirk De Vis (CD&V)
Oppervlak
 • Totaal32,69 km2 (12,62 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal10 375
 • Digtheid317/km2 (820/vk. myl)
Poskode
3945
Skakelkodes011, 013
Webwerfwww.ham.be

Ham is 'n Belgiese munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Antwerpen. Die munisipale gebied het sowat 10 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 33 km². Die administratiewe setel is in Kwaadmechelen.

In die weste van die munisipaliteit (Kwaadmechelen) word die Brabantse- en in die ooste (Oostham) die Limburgse dialek gepraat.

Plekke

[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Ham:
Genebos, Genendijk, Kwaadmechelen en Oostham.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Munisipaliteite in Belgies Limburg

Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Nieuwerkerken | Oudsbergen | Peer | Pelt | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal