Oudsbergen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Oudsbergen
Natuurgebied die Oudsberg
Natuurgebied die Oudsberg
Ligging van die Oudsbergen-munisipaliteit in die provinsie Limburg
Ligging van die Oudsbergen-munisipaliteit in die provinsie Limburg
Koördinate: 51°03′N 5°36′O / 51.050°N 5.600°O / 51.050; 5.600Koördinate: 51°03′N 5°36′O / 51.050°N 5.600°O / 51.050; 5.600
Land Vlag van België België
Provinsie Limburg
Arrondissement Maaseik
Stigting 2019
Regering
 - Burgemeester Lode Ceyssens (CD&V)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 116,24 km²  (44,9 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2019)
 - Munisipaliteit 23 532
 - Digtheid 202/km² (523,2/myl2)
Tydsone IST (UTC+1)
 - Somer (DST) IDT (UTC+2)
Poskode 3660, 3670
Skakelkode(s) 011, 089
Bestuurlike sentrum Meeuwen
Webwerf: www.oudsbergen.be

Oudsbergen is 'n munisipaliteit in die Belgiese provinsie Limburg, met 'n bevolking van sowat 24 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 116 km². Hierdie munisipaliteit is op 1 Januarie 2019 opgerig uit die samesmelting van die Meeuwen-Gruitrode en Opglabbeek munisipaliteite. Oudsbergen is vernoem na die Oudsberg, wat die grootste en hoogste duin van Vlaandere is.

Plekke[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Oudsbergen is:

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Munisipaliteite in Belgies Limburg Flag of Limburg (Belgium).svg

Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Nieuwerkerken | Oudsbergen | Peer | Pelt | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal