Gaan na inhoud

Willie Toweel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 20:55, 30 Julie 2021 (Kategorie:Olimpiese deelnemers bygevoeg (HotCat.js))
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Willie Toweel
Statistiek
Geboortenaam Willie Michael Toweel
Gewigklas Vlieggewig en andere
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Geboorte 6 April 1934
Benoni, Suid-Afrika
Sterfte 25 Desember 2017 (op 83)
Houding Ortodoks
Boksrekord
Totale gevegte 54
Oorwinnings 46
Oorwinnings met uitklophou 23
Verloor 6
Gelykop 2

Willie Michael Toweel (6 April 193425 Desember 2017) was 'n Suid-Afrikaanse bokser wat 'n bronsmedalje by die Olimpiese Somerspele 1952 in Helsinki in die vlieggewigafdeling gewen het. Hy het ook Suid-Afrikaanse titels in vier ander gewigsafdelings gewen: kapok-, veer-, lig- en weltergewig. Hy was die broer van Vic Toweel, 'n voormalige wêreldkampioen.