Geelrankspeldekussing
Voorkoms
Geelrankspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. prostratum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum prostratum (Thunb.) Stapf, 1912
| |
Sinonieme | |
|
Die geelrankspeldekussing (Leucospermum prostratum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Kogelberg, Kleinmond, Groenland- en Kleinrivierberge. Die struik rank en kan tot 4 m wyd word en dra blomme van Julie tot Desember.
In Engels staan dit as die Yellow-trailing Pincushion bekend.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Geelrankspeldekussing.