Kleindennesuikerbos
Voorkoms
Kleindennesuikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. aristata
|
Binomiale naam | |
Protea aristata E.Phillips, 1938
|
Die kleindennesuikerbos (Protea aristata) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea-genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom in die Klein-Swartberge tussen Buffelspoort en Seweweekspoort voor. Die spesie groei regop en kan tot 2.5 m in hoog word en blom van Oktober tot Februarie met die hoogtepunt in Desember.
Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant word as seldsaam beskou.
In Engels staan dit as die Ladismith sugarbush bekend.
Galery
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kleindennesuikerbos.