Hesperantha saxicola
Voorkoms
Hesperantha saxicola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. saxicola
|
Binomiale naam | |
Hesperantha saxicola Goldblatt, (2003)
|
Hesperantha saxicola is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort. Die spesie is endemies aan Mpumalanga en kom by die Long Tompas, op hoogtes van 2000 m, voor. Hier is daar tot vier subpopulasies en die plant word bedreig deur mynbou aktiwiteite.