Babiana lewisiana
Voorkoms
Babiana lewisiana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. lewisiana
|
Binomiale naam | |
Babiana lewisiana B.Nord., (1970)
|
Babiana lewisiana is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte in die vygieveld en heuweltjiesveld voor. Daar is twee subpopulasies wat bedreig word deur mynbou aktiwiteite en gewasverbouing.