Vingervygie
Voorkoms
Vingervygie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. fissum
|
Binomiale naam | |
Argyroderma fissum (Haw.) L.Bolus, (1929)
| |
Sinonieme | |
|
Die vingervygie (Argyroderma fissum (Haw.) L.Bolus) is 'n vetplant wat op die kwartsvlakte van die Knersvlakte endemies is. Dit behoort tot die familie Aizoaceae en word op die SANBI-rooilys as veilig (LC) beskou.[1]
Dit is 'n dwergplantjie wat nie hoër as 20 cm word en matte van dik blougroen vingertjies kan vorm tussen die kwarts wat dikwels die Knersvlakte bedek. Die blomme is magenta van kleur.[2]
Verwysings
- ↑ "SANBI-rooilys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2016.
- ↑ "Llifele" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2019. Besoek op 21 Oktober 2016.