Kuopio
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Finland |
Streek | Noord-Savonia |
Koördinate | 62°53′N 27°40′O / 62.883°N 27.667°O |
Stigting | 1653 |
Stadstatus | 17 November 1775 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 4 326,35 vk km |
- waarvan land | 3 241,74 vk km |
Hoogte bo seevlak | 20 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2023) | 124 011 |
- Bevolkingsdigtheid | 38,25/vk km |
Tydsone | UTC +2 (OET) |
- Somertyd | UTC +3 (OEST) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentaal-gematig |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 4,0 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | −8,1 / 17,6 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 619 mm |
Burgemeester | Soile Lahti |
Amptelike webwerf | kuopio.fi |
Kuopio (Fins: [ˈkuo̯pio], is 'n stad (en hoofstad van die streek Noord-Savonia) in Oos-Finland met 'n bevolking van sowat 124 000. Kuopio is die agtste grootste stad in Finland.
Galery
-
Die katedraal van Kuopio
-
Universiteit
-
Puijo-toring
-
Raadsaal van Kuopio
-
Kuopio-hawe
-
Kuopio-hall (Sport)
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kuopio.
- (en) Toerisme-inligting oor Kuopio op Wikivoyage
- (fi) Amptelike webwerf
- (en) "Kuopio". Encyclopædia Britannica. Besoek op 13 Maart 2024.