Adriaan van Kervel
Voorkoms
Adriaan van Kervel | |
Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie
| |
Ampstermyn 31 Augustus 1737 – 19 September 1737 | |
Voorafgegaan deur | Jan de la Fontaine |
---|---|
Opgevolg deur | Daniël van den Henghel |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 1681 |
Sterf | 19 September 1737 Kaapstad, Kaapkolonie |
Eggenoot/-note | Aletta Corssenaer |
Adriaan van Kervel (1681 – 19 September 1737, Kaapstad) was die goewerneur van die Kaapkolonie vanaf 31 Augustus 1737 tot 19 September 1737.
Nadat hy na slegs drie weke in die pos te sterwe kom word Daniël van den Henghel in waarnemende hoedanigheid in sy plek aangestel. Hy was getroud met Aletta Corssenaer wat kort na hom oorlede is.[1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Louis_Engelbrecht Adriaan van Kervel, Besoek op 1 Maart 2007
Voorafgegaan deur Jan de la Fontaine |
Goewerneur van die Kaap de Goede Hoop 31 Augustus 1737 – 19 September 1737 |
Opgevolg deur Daniël van den Henghel |