Agulhasbank
Voorkoms
Die Agulhasbank is 'n uitloper van die kontinentale bank van Afrika suid van Kaap Agulhas. Die bank is vlak en daal tot 200 m diep en strek vir 300 km die see in. Dit speel 'n kritiese rol in die kommersiële visbedryf van Suid-Afrika. Die Atlantiese Oseaan en Indiese Oseaan ontmoet mekaar op die bank by Kaap Agulhas.
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7