Al-Ghazali

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Al-Ghazali
Geboortenaam Abū Ḥāmid Muḥammad ibn Muḥammad al-Ghazālī
Gebore ca. 1058
Tus, Persië, Seldjoekse Ryk
Oorlede 18 Desember 1111 (op 53)
Tus, Persië, Seldjoekse Ryk
Vakgebied Soefisme, teologie (kalam), filosofie, logika, Islamitiese regswetenskap
Beïnvloed deur Imam al shafi'i, Al-Juwayni, Abu Talib al-Makki, Harith al-Muhasibi, Junayd al baghdadi, Abu yazid al bistami
Invloed op Ibn al-Arabi, Ibn Tumart, Abu Madyan, Fakhruddin Razi, Suyuti, Al-Nawawi, Maimonides, Thomas van Aquino, Raymund Martin, Ibn al-Haj al-Abdari, Nicholas van Autrecourt, Shah Waliullah Dehlawi, Abdul-Qader Bedil, Immanuel Kant

Abū Ḥāmid Muḥammad ibn Muḥammad al-Ghazālī (ca. 105818 Desember 1111; Persies: ابو حامد محمد ابن محمد الغزالی), ook bekend onder die naam Algazel in die westerse wêreld, was 'n Islamitiese teoloog, regsgeleerde, filosoof, kosmoloog, sielkundige en mistieke van Persiese afkoms.[1][2] Hy word beskou as een van die mees invloedryke geleerdes in die geskiedenis van Sunni-moslem denke. Hy is gebore in Tus, Provinsie Khorasan, Persië.

Hy word beskou as die pionier van die metodes van skeptisisme. Binne een van sy groot werke, Die onsamehangendheid van die Filosowe, het hy die vroeë Islamitiese filosofie uitgedaag. Hy was teen die vroeë Islamitiese filosofie van Islamitiese metafisika wat sterk deur antieke Griekse en Hellenistiese filosofie beïnvloed was. Die nuwe Islamitiese filosofie wat deur Al-Ghazali voorgestel is, is gebaseer op die teorie van oorsaak-en-effek wat word bepaal deur God of intermediêre engele, 'n teorie nou bekend as occasionalisme.

Al-Ghazali word soms gevier in beide die Ooste en die Weste as die grootste Moslem sedert Mohammed.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Ghazali". The Columbia Encyclopedia, Sixth Edition 2006. Verkry op 9 November 2011. 
  2. "ḠAZĀLĪ entry in Encyclopædia Iranica". Böwering, Gerhard. Verkry op 9 November 2011. 
  3. Montgomery Watt (1953). The Faith and Practice of Al-Ghazali. London: George Allen and Unwin Ltd. p. 14.