Alexander Anisimof

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Alexander Michailowitsj Anisimof (Анисимов, Александр Михайлович) (gebore op 8 Oktober 1947) is 'n Russiese dirigent.[1][2][3][4]In 1995 was hy aangestel as Hoof gas-dirigent van die Nasionale Simfonieorkes van Ierland.

Geselekteerde Opnames (as dirigent)[wysig | wysig bron]

  • Rachmaninoff: Volledige simfonieë, koraalsimfonie Die Klokke, simfoniese gedigte. NSvI. Naxos.
  • Alexander Glazoenof: Volledige simfonieë, ballette en simfoniese gedigte. Moskou Simfonieorkes. Naxos.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Naxos biography
  2. Biography
  3. "Маэстро Анисимов". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Julie 2011. Besoek op 3 Mei 2010.
  4. "Permkultura.ru". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2011. Besoek op 3 Mei 2010.