Allen Francis Gardiner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Allen Francis Gardiner
28 Junie 1794 – 6 September 1851 (op 56)
Allen Francis Gardiner

Geboorteplek Basildon, Berkshire, Engeland
Plek van afsterwe Vuurland, Suid-Amerika
Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Britse Vloot
Veldslae/oorloë Napoleontiese Oorloë

Die Allen Francis Gardiner (1794–1851) was 'n Britse seeman en sendeling. Hy is gebore in 1794 in Oxfordshire. Hy sluit aan by die Britse Vloot en veg in die Napoleontiese Oorloë van 1810 tot 1815. Hier word hy later 'n bevelvoerder. Hy word geïnteresseerd in godsdiens, bedank en stig die eerste sendeling pos in Natal. Hy probeer om Dingaan se vriendskap te wen maar word ontmoedig en vertrek uiteindelik na Suid-Amerika. Hy skryf die beste vroeë beskrywing van Natal, Narrative of a Journey to the Zoolu Country of South Africa in 1835 and 1836. Hy werk in Bolivië en probeer om die Indiane van Vuurland te hervorm. Hier sterf hy in in 1851 as gevolg van verhongering.

Bron[wysig | wysig bron]